Creche, Educare & Pre-Primêr geleë in Pretoria.
Akasia Kinderlandgoed het die afgelope 30 jaar ‘n gewilde sentrum geword wat ouers gemoedsrus bied om hul kinders ‘n veilige en stimulerende omgewing te bied met ‘n breë ervaring vir die versorging van jong kinders.
