Listing Category: Business Services GroupsListing Tags:
Beplan julle om binnekort te trou maar het nog nie ‘n huweliksbevestiger en/of predikant / pastoor bespreek nie?
Ek kan julle help. Ek is beide n geordende predikant asook geregistreerde huweliksbevestiger en ek bied ‘n bevestigingseremonie aan wat julle vir die res van julle lewe sal onthou, volgens julle insae. Enige plek in Suid Afrika. Kerk, kapel venue of selfs by jou huis. Enige tyd selfs op kort kennisgewing. Ek hou troues in beide Afrikaans en Engels.
Author: 12478
Related
Loading...
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Maps failed to load
Sorry, unable to load the Maps API.




