Meitz Dagsorg is…
In ‘n Veilige omgewing in Moreletapark, Liefdevolle huislike atmosfeer met persoonlike sorg.
By Meitz Dagsorg leer ons kinders deur speel. Hier is elke kind uniek en kry hul kans om te speel, leer, en groei. ‘n Plek waar ‘n kind net ‘n kind kan wees.
By Meitz Dagsorg glo ons dat vroeë ontwikkeling belangrik is tot die groei van elke kind.
Ons is ‘n klein Groepie
Ouderdomme : 4maande -5jaar
Voldag / Halfdag
Author: 12385
Loading…
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Maps failed to load
Sorry, unable to load the Maps API.
